WELCOME

Come and experience our generous hospitality, breathtaking views, fresh farm air, clean water and natural vegetation if you want to getaway to relax in peace and quiet. We provide a sincere and peaceful farm experience in a safe environment. It is suitable for couples or families who would like to enjoy some personal time. Uitsig is located between Ladismith and Calitzdorp in the Hoeko valley.

The two cottages, Hemelrand and Gelukstroom both provide tranquillity and beautiful views of the majestic Swartberg Mountains that surround you from all sides. Here you can relax away from life’s hectic tempo and appreciate the natural beauty of the Klein Karoo.

Uitsig is the ideal base from where guests can explore the Ladismith region. Attractions such as Langenhoven’s first house in the Hoeko valley, the beautiful Seweweekspoort, Anysberg Nature Reserve, Towerkop and Stanley’s hiking trails as well as cheese from two cheese factories can be enjoyed.

The farm has lovely hiking trails through the gorgeous Karoo-veld and mountain bike trails on the quiet farm roads. Guests can enjoy picnics, swim in the rock plunge pools , or just relax while listening to the abundance of birds and look at the beautiful sunrise and sunsets to make the best of the beautiful Karoo days. During the winter the snow comes and goes.

WELKOM

Indien jy wil wegbreek om in stilte te ontspan, kom ervaar ons hartlike gasvryheid, asemrowende uitsigte, vars plaaslug, skoon water asook natuurlike plantegroei. Ons bied ‘n opregte en rustige plaaservaring in ‘n veilige omgewing. Dit is geskik vir paartjies of gesinne wat graag persoonlike tyd wil geniet. Uitsig is tussen Ladismith en Calitzdorp in die Hoeko vallei geleë.

Die twee kothuise, Hemelrand en Gelukstroom bied albei kalmte en pragtige uitsigte van die ongelooflike Swartberge wat jou omring van alle kante af. Hier kan jy ontspan weg van die gejaagde tempo van die lewe, en die natuurlike skoonheid van die Klein Karoo waardeer.

Uitsig is die ideale basis vanwaar gaste die Ladismith omgewing kan verken. Besienswaardighede soos Langenhoven se eerste huis in die Hoeko Vallei, die pragtige Seweweekspoort, Anysberg Nattuurreservaat, Towerkop- en Stanley se liggie- voetslaanroetes asook kaas van die plaaslike twee kaasfabrieke kan geniet.
Die plaas bied lieflike staproetes deur die beeldskone Karoo-veld en bergfietsroetes op die stil plaaspaaie. Gaste kan ook piekniek hou, swem in die plonspoele by elke cottage, of net ontspan terwyl hulle luister na die oorvloed voëls en kyk na die mooiste sonopkoms en ondergangs om die beste te maak van ons pragtige Karoo-dae. In die winter kom en gaan die sneeu op die berge.